Robert Carradine

Robert Carradine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Reed Carradine
Geboorte 24 Maart 1954 (1954-03-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Carradine (gebore 24 Maart 1954) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Nerds (1984), Escape from L.A. (1996), Ghosts of Mars (2001), en The Lizzie McGuire Movie (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search